Kommunikasie

Verantwoordelik vir die bemarking van byeenkomste, bekendstelling van Hoop Geloofsgemeenskap in die omgewing en die kommunikasie van nuus en inligting deur die web en sosiale media.