Klank en musiek

Hierdie groep maak musiek en lofprysing ‘n integrale deel van die Sondagbyeenkomste. Hulle bestaan uit ‘n tegniese span en groepe musikante wat mekaar afwissel.