Kleingroepe Omgeegroepe-en dissipelskapgroepe vergader in die week en is ‘n belangrike plek vir verhoudingsbou en geestelike groei.